Welcome to the Coffee Roasting Company
 
(0 item) - R0.00

You have no items in your shopping cart.

 

Boeretroos - 250g

Boeretroos by The Coffee Roasting Company Zoom

Boeretroos - 250g

100% vars Geroosterde arabika Koffie Elke boontjie kry sy loontjie

SKU: lbt250

Availability: In stock

R60.00

* Required Fields

R60.00
Product Description

    Details

    Die eerste in ons Afrikaanse reeks heerlike koffie soorte. Spesiaal gemeng vir daai koffiekan smaak!

    Geniet jou daaglikse koffie.

    Elke vierde pakkie koffie het 'n ander Afrikaanse idioom, wat gekoffeineer is.

Additional Information

    Additional Information

    Preferred Preperation

    Die koffie reëls:

    Koffie is maar soos koek:dit wil vars gedrink word.  Na twee weke het die helfde van die koffie se aroma verdwyn in die vars lugte en na twee maande begin die olies galsterig te raak.  Jou koffie begin soon asbak ruik en behoort van daardie punt af in jou tuin en nie jou oggend koppie goud nie. 

    Dis hoekom ons jou nooit sal probeer oortuig om groot hoeveelhede te koop nie.  Dis beter jy neem slegs so veel as wat jy binne 'n week sal drink en kry dan weer vars.  

    Is dit 'n probleem vir jou om weeklliks na Lourensford toe te ry?  Ons verstaan, dis maar 'n entjie se ry en die lewe is besig.  Dis hoekom ons 'n afleweringsdiens aanbied.

    Hier is ons tye:

    Daagliks (Maandag tot Vrydag): Somerset Wes, Strand, Gordons Baai Technopark en Stellenbos: VERNIET! GRATIS! Sorg net jou bestelling bereik ons voor 8h30 die oggend, as jy jou koffie op dieselfde dag gelewer wil hê.  As ons drywer, Adnaan al weg is, kom jou koffie die volgende dag.

    Dinsdae:  Suidelike voorstede - hier vra ons R25 vir die aflewering

    Donderdae: Noordelike voorstede - hier vra ons R25 vir die aflewering

    Die res van Suidafrika: Poskantoor..... sodra hulle hulself weer reggeruk het, sal ons hulle aanbeveel.  

    Tot daardie tydpunt maak ons maar liewer van die courier se dienste gebruik.  

     

Product's Review

    Write Your Own Review

    You're reviewing: Boeretroos - 250g

Product Tags

    Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.

CMS tab